Minki en haar maats: Pannekoek!: Boek 4

Minki en haar maats: Pannekoek!: Boek 4

Jaco Jacobs

Språken
FörlagPan Macmillan South Africa Children's Books
ISBN9781776253173

Dit is ’n koue wintersdag.

Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad.

Kan Minki aan ’n plan dink om haar boeties besig te hou?