Minki en haar maats: Pret met 'n ponie: Boek 2

Minki en haar maats: Pret met 'n ponie: Boek 2

Jaco Jacobs

Språken
FörlagPan Macmillan South Africa Children's Books
ISBN9781776253135

Minki se skool hou ’n dieredag.

Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.

Almal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig.

Minki het ’n plan …