Op 'n stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

Op 'n stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

Tony Weaver

Språken
FörlagJonathan Ball
ISBN9781868428519

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seered