Daar's sand in my are

Daar's sand in my are

Marika du Toit-van Heerden

InläsareMarika du Toit-van Heerden
Betyg2.0
Längd3 tim 33 min
Språken
FörlagWoordvirWoord
ISBN9781667040363

Ervarings wat hulself met woorde begin vorm en dan in sinne begin stap met die skrywer se hartsnare wat die leisels hou, gun ongetwyfeld 'n storie die lewe. Hierdie bundel bevat stories en vertellings oor die skrywer se liefde, ervarings en verhoudings in die Boesmanland, die Karoo en Namibië. Dis vars skryfsels vol energie wat die prag van die omgewing waarbinne sy haar bevind eerlik en op so 'n wyse beskryf, dat lesers 'n dieper sielsheid ervaar. Daar's sand in my are, kom uit die murg en dis stories wat jou sal laat lag, soms sal laat huil en dalk sal laat dink.